[00:00.000] 作曲 : Johan C Venter[00:01.461]Jy is die oseaan se mooiste blou[00:05.464]Elke skakering 'n gedagte van jou[00:10.715]Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou[00:19.084]Jy is my kompas jy's my ware noord[00:23.575]Waar anders sal my hart behoort?[00:29.738]Jy is my eiland, my perspektief en ek's nogsteeds op jou verlief[00:37.707]Jy is die rede dat ek lewe[00:40.222]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan[00:47.968]Jy is die enigste rede dat ek lewe[00:52.457]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak[00:59.473]Jy is my vriend jy is my sielsgenoot[01:02.976]Ek het my hart voor jou ontbloot[01:06.722]Jy maak my brawer teen als wat ek vrees ek kan myself hier by jou wees[01:15.736]Jy was my storm se sterkste wind[01:21.715]Jy sal verwaai om my te vind[01:27.212]Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou vir altyd veilig hou[01:35.977]Jy is die rede dat ek lewe[01:38.220]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan[01:46.331]Jy is die enigste rede dat ek lewe[01:48.609]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak[01:56.576]Vir my gemaak[02:02.082]Ja, jy is van die begin af[02:05.099]Jy is die rede dat ek lewe[02:14.106]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan[02:21.334]Jy is die enigste rede dat ek lewe[02:25.592]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak[02:30.091]Jy is die rede dat ek lewe[02:33.589]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan[02:40.099]Jy is die enigste rede dat ek lewe[02:43.601]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak[02:49.572]Vir my gemaak[03:01.108]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak