Vir My Gemaak - Joe Foster.lrc

LRC歌词下载
[00:00.000] 作曲 : Johan C Venter
[00:01.461]Jy is die oseaan se mooiste blou
[00:05.464]Elke skakering 'n gedagte van jou
[00:10.715]Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou
[00:19.084]Jy is my kompas jy's my ware noord
[00:23.575]Waar anders sal my hart behoort?
[00:29.738]Jy is my eiland, my perspektief en ek's nogsteeds op jou verlief
[00:37.707]Jy is die rede dat ek lewe
[00:40.222]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
[00:47.968]Jy is die enigste rede dat ek lewe
[00:52.457]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
[00:59.473]Jy is my vriend jy is my sielsgenoot
[01:02.976]Ek het my hart voor jou ontbloot
[01:06.722]Jy maak my brawer teen als wat ek vrees ek kan myself hier by jou wees
[01:15.736]Jy was my storm se sterkste wind
[01:21.715]Jy sal verwaai om my te vind
[01:27.212]Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou vir altyd veilig hou
[01:35.977]Jy is die rede dat ek lewe
[01:38.220]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
[01:46.331]Jy is die enigste rede dat ek lewe
[01:48.609]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
[01:56.576]Vir my gemaak
[02:02.082]Ja, jy is van die begin af
[02:05.099]Jy is die rede dat ek lewe
[02:14.106]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
[02:21.334]Jy is die enigste rede dat ek lewe
[02:25.592]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
[02:30.091]Jy is die rede dat ek lewe
[02:33.589]My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
[02:40.099]Jy is die enigste rede dat ek lewe
[02:43.601]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
[02:49.572]Vir my gemaak
[03:01.108]Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
文本歌词
作曲 : Johan C Venter
Jy is die oseaan se mooiste blou
Elke skakering 'n gedagte van jou
Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou
Jy is my kompas jy's my ware noord
Waar anders sal my hart behoort?
Jy is my eiland, my perspektief en ek's nogsteeds op jou verlief
Jy is die rede dat ek lewe
My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
Jy is die enigste rede dat ek lewe
Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
Jy is my vriend jy is my sielsgenoot
Ek het my hart voor jou ontbloot
Jy maak my brawer teen als wat ek vrees ek kan myself hier by jou wees
Jy was my storm se sterkste wind
Jy sal verwaai om my te vind
Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou vir altyd veilig hou
Jy is die rede dat ek lewe
My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
Jy is die enigste rede dat ek lewe
Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
Vir my gemaak
Ja, jy is van die begin af
Jy is die rede dat ek lewe
My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
Jy is die enigste rede dat ek lewe
Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
Jy is die rede dat ek lewe
My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan
Jy is die enigste rede dat ek lewe
Ja, jy is van die begin af vir my gemaak
Vir my gemaak
Ja, jy is van die begin af vir my gemaak